top of page
All Posts


O1B1F2E. BARKLY-WES/UMTATA ‘54-55
MOMENTS IN OUR LIFE-1 2026-02-12 O1B1F2E. BARKLY-WES/UMTATA ‘54-55 The year 1954 was a challenging period for me. My father was appointed to a temporary relief post in Barkly-Wes for nine months, which meant that our family’s living arrangements were disrupted. My parents stayed in a boarding house, while my brother, Louis (then probably in Sub A), and I were placed in the school hostel where we shared a room. HOSTEL LIFE AND CONFLICT The hostel environment was often ha
henniej42
Feb 124 min read


O1B1F1E. MY CONSCIOUSNESS BEGINS ‘42-54
MOMENTS IN OUR LIFE-1 2026-02-11 O1B1F1E. MY CONSCIOUSNESS BEGINS ‘42-54 PAARL AND THE LEGACY OF JB My story begins on a Friday morning, 11 December 1942, in my parents' house in Auret Street, Paarl. At that time it was customary for a midwife to "catch" you in the world, and so my life's journey began in the shadow of the Boland mountains. My father, Jurgens Bernardus (JB) de Jager, was at that time the senior mathematics teacher at the Paarl Boys' High School, commo
henniej42
Feb 1114 min read


O1B1F6. 1965 HELÉNE TROUE
OOMBLIKKE IN ONS LEWE-1 2026-02-09 O1B1D6. 1965 HELÉNE TROUE DIE BEGIN VAN ONS PAD SAAM Op 2 Januarie 1965 is ek en Heléne in die NG Kerk op Caledon getroud. Ek onthou nog hoe haar pa die bruidskar, ’n liggroen Ford, met ’n shammy blink vryf, sigaret stewig in sy mond. Heléne was pragtig in haar spierwit trourok. By die onthaal het die Caledonners die gewoonlike "Hy lyk vir my so baie soos Tant Koek se hoenderhaan" gesing, asook ander grappe. Neels Henning
henniej42
Feb 1112 min read


O1B1F5E. 1963 TUKKIES (63 - 65)
MOMENTS IN OUR LIVES-1 2026-02-06 THE GOLDEN YEAR AT TUKKIES In 1963, my third year at Tukkies, my world shifted to Sunnyside. I found lodgings at 541 Jorrisen Street, in the student house of a German minister. They themselves lived in a characterful double-storey house above our house where we stayed. I still remember his two children well - both in typical German school uniforms of white and red, the little boy with his black leather trousers and cross-straps. It was a
henniej42
Feb 814 min read


O1B1F5. 1963 TUKKIES (63 - 65)
HOOFSTUK 1: DIE GOUE JAAR OP TUKKIES In 1963, my derde jaar op Tukkies, het my wêreld verskuif na Sunnyside. Ek het losies gekry in Jorrisenstraat 541, in die studentehuis van ’n Duitse dominee. Hulleself het in ’n dubbelverdiepinghuis gebly vol karakter, bokant ons huis. Ek onthou sy twee kinders nog goed - albei in tipiese Duitse skoolklere van wit en rooi, die seuntjie met sy swart leerbroek en kruisbande. Dit was ’n tyd toe gemeenskap en eenvoud die kern van studentelewe
henniej42
Feb 814 min read


O1B1F4. MY STUDENTEDAE 1961-1962
O1B1F4. MY STUDENTEDAE 1961–1962 Hoofstuk 1: Die Ontkieming van ’n Droom Ek het van so Standerd 7 af geweet ek wil ‘n argitek word. Tydens ons kuiers by Oom Pieter en Tannie Salome op Twyfelpoort, het ek ure lank deur haar oorsese tydskrifte soos Garden & Home geblaai. Die glansblaaie uit die VSA het my verbeelding geprikkel. In haar tydskrifte was baie voorbeelde van argiteks-ontwerpte huise, veral een van ‘n pragtige huis op ‘n klein driehoek
henniej42
Feb 518 min read


O1B1F3 'N KAROO-MEMOIRE (1955–1961)
OOMBLIKKE IN ONS LEWE: 'N KAROO-MEMOIRE (1955–1961) O1B1F3. Die Anker op Cradock (1955–1956) Die jaar 1955 het nie net 'n nuwe kwartaal gebring nie, maar 'n anker. Aan die einde van die tweede kwartaal het Pappa sy eerste permanente pos gekry met Cradock as middelpunt in die Noord-Oos Kaap. Daar het hy ons eerste eie huis gekoop, in Cradock-Oos, naby die NG Kerk en omtrent 'n kilometer van Cradock Hoër Seunskool, waar ek na Standerd 5 sou gaan. Dit was 'n groot h
henniej42
Feb 518 min read


O1B1F2 BARKLY-WES & UMTATA
OOMBLIKKE IN ONS LEWE: DEEL 1 O1B1F2 1. BARKLY-WES: ’N TYD VAN BEPROEWING (1954) Die jaar 1954 was ’n uitdagende tydperk vir my. My vader is in ’n tydelike aflospos vir nege maande in Barkly-Wes aangestel, wat beteken het dat ons gesin se lewensreëlings ontwrig is. My ouers het in ’n losieshuis tuisgegaan, terwyl ek en my broer, Louis (toe waarskynlik in Sub A), in die skoolkoshuis geplaas is waar ons ’n kamer gedeel het. DIE KOSHUISLEWE EN KONFLIK Die koshuisomgewing was di
henniej42
Feb 54 min read


O1B1F1 WAAR MY BEWUSSYN BEGIN
OOMBLIKKE IN ONS LEWE-1 2026-01-19 01:45 DIE PAARL EN DIE ERFENIS VAN JB My storie begin op ’n Vrydagoggend, 11 Desember 1942, in my ouers se huis in Auretstraat, Paarl. Destyds was dit die gewoonte dat ’n vroedvrou jou in die wêreld "vang", en so het my lewensreis in die skadu van die Bolandse berge begin. My pa, Jurgens Bernardus (JB) de Jager, was in daardie tyd die senior wiskunde-onderwyser by die Hoër Jongenskool Paarl, algemeen bekend as Boishaai. Dié sk
henniej42
Feb 414 min read
bottom of page